Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Crime & Thrillers, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781779880512
Published: April 2025
Imprint: Umuzi
Page Extent: 292
Format: e-Book
RRP 280.00

Knal

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Nicci de Wee is op die spoor van ’n nuwe booswig en hierdie keer is dit persoonlik. Een van haar eie spanlede word vermis. Die ondersoek sirkel egter sonder sukses rondom wie die misterieuse skim is wat talentvolle vroue so koelkop in openbare plekke teiken. Hy laat hulle oënskynlik in die niet verdwyn ... met afgryslike gevolge.

En hoekom bly die klokke so onheilspellend lui? Skakel dit enigsins in met die silwer klokkies wat hulle by die misdaadtonele vind?

Nicci word deur angswekkende gebeure nog dieper by die saak ingesleep en haar spanlede word in ’n verbete wedloop teen tyd vasgevang. Is hulle op die spoor van die regte duiwel, of is daar iemand selfs meer sinister agter die gruweldade wat almal tot hul uiterste beproef?

Wyngaard is ’n meester...

About the Author

Bettina Wyngaard

Bettina Wyngaard

Bettina Wyngaard is die skrywer van Troos vir die gebrokenes (Jan Rabie-Rapport-prys wenner), Grietjie se loutering, en die misdaadromans Vuilspel, Slaafs, Jagter en Lokval. Sy het in die regte aan Universiteit Stellenbosch studeer, waarna sy vir baie
jare as prokureur gewerk het. Bettina woon in die Overberg.

Read more

More titles by this author

×