Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Klaskameraad, Literature & Literary Studies, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Afrikaans, Young Adult
ISBN: 9780637001298
Published: March 2023
Page Extent: 64
Format: Paperback
RRP 140.00

Leesgids: Ouma Mollie en die mensvreter

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

“Die laaste een in die see is ’n bolletjie snot!" roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos ’n verdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfyne voer. En … Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur. Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir haar waarsku dat daar ’n HAAI in die water is. Oepsie! Die arme haai...

About the Author

Marieta Nel

Marieta Nel

Marieta Nel, ’n voormalige onderwyseres, is ’n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding op skoolvlak. Sy het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf en is die medesamesteller van die gewilde kortverhaalbundels Sweef, Skreeu en Die Perfekte Brander.

Read more

More titles by this author

×