DIE BOEK
Jorsie die worsie is terug vir nog 'n avontuur in boek twee van die reeks! In hierdie opwindende vervolg kom Jorsie te staan teen 'n nuwe uitdaging die onder die aarde, waar die dapper putponies ondergronds werk om goud na die oppervlakte te vervoer. Maar wanneer 'n reeks onvoorsiene voorvalle lei tot 'n katastrofiese instorting van 'n mynskag, word een van die ponies diep ondergrond vasgekeer.
THE BOOK
Jorsie die worsie is terug vir nog 'n avontuur in boek twee van die reeks! In hierdie opwindende vervolg kom Jorsie te staan teen 'n nuwe uitdaging die onder die aarde, waar die dapper putponies ondergronds werk om goud na die oppervlakte te vervoer. Maar wanneer 'n reeks onvoorsiene voorvalle lei tot 'n katastrofiese...
Heléne Booyens het van kleins af hondjies en perde in die kantlyne van haar skoolboeke gekrabbel. Vandag is sy 'n skrywer en illustreerder, asook 'n redakteur by Penguin Random House Suid-Afrika. Sy het honneursgrade in Bewaringsekologie en Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch, en 'n lisensie om slange te vang en hervestig.
Read more