Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Crime & Thrillers, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781415206362
Published: May 2015
Imprint: Umuzi
Page Extent: 392
Format: e-Book
RRP 185.00

Woes

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

As ’n reël sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regering­sluipers haar ’n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys nie: verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe.
Wat hulle haar nie sê nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek alles: van wat uit die see geoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan ’n oorname wat drie bendeleiers van Kaapstad – die Untouchables – se bedrywighede en blink leefstyl sal verbrysel.
Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed. Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouer voel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar te beskerm teen die...

About the Author

Mike Nicol

Mike Nicol

Agents of the State is Mike Nicol’s twentieth book. He has written novels, works of non-fiction, and poetry. His thrillers are published in the UK and the USA, and have been translated into Afrikaans, Dutch, French, and German. His Revenge Trilogy featured in the KrimiZeit top 10 list in Germany, as did Of Cops & Robbers and Power Play, while Payback was shortlisted for the VN Thriller of the Year award in Holland and the Prix SCNF Du Polar 2016 in France. He lives in Cape Town. Visit Mike Nicol's website for more >>

Read more

More titles by this author

×