Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Crime & Thrillers, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781415209479
Published: October 2016
Imprint: Umuzi
Page Extent: 392
Format: e-Book
RRP 205.00

Staatsrotte

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Gaan vind die skurk wat in meisies handel dryf. Dís agent Vicki Kahn se eerste missie, noudat sy vir die Agentskap vir Staatsveiligheid werk. Die feit dat die skurk ’n topmodel en ’n eksmeisie van die president se seun is, maak dinge moeiliker. Op Schiphol-lughawe digby Amsterdam glip die model deur Vicki se vingers en hierna, in Berlyn, vind Vicki haar kontakpersoon op sy kombuisvloer met ’n koeël in die kop. Maak dat jy wegkom, sê Vicki se gesonde verstand.

Intussen ondersoek Fish Pescado die aanval op ’n rebelleleier van die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Die leier is platgetrek op die trappies van die St. Georgekatedraal in Kaapstad. Fish die surfer, die privaatspeurder en Vicki Kahn se hart se punt. Fish se saak gaan draai by niemand anders nie as...

About the Author

Mike Nicol

Mike Nicol

Agents of the State is Mike Nicol’s twentieth book. He has written novels, works of non-fiction, and poetry. His thrillers are published in the UK and the USA, and have been translated into Afrikaans, Dutch, French, and German. His Revenge Trilogy featured in the KrimiZeit top 10 list in Germany, as did Of Cops & Robbers and Power Play, while Payback was shortlisted for the VN Thriller of the Year award in Holland and the Prix SCNF Du Polar 2016 in France. He lives in Cape Town. Visit Mike Nicol's website for more >>

Read more

More titles by this author

×