Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Romance, Adult, New Releases
ISBN: 9781779875877
Published: July 2025
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Boomhuise en beloftes

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Toe Adelie haar aantreklike Franse tutor ontmoet, begin haar hart volksvreemde tale praat. Sy moet besigheidsterminogie leer, maar bewys gou sy is dit reeds baas. Daarna maak Sihan elke oomblik tussen hulle kosbaar en leer haar die werklike betekenis van die sinnetjie “Je t’aime”. Dis nou tot haar eerste liefde, Shane, weer op die toneel verskyn. Dieselfde Shane wat in die boomhuis in hul agtererf talle beloftes aan haar gemaak het en toe haar hart gebreek het. Al uitweg wat Adelie sien, is dat sy en Sihan hul eie boomhuisbeloftes moet maak. Tot die dag toe alles skielik in duie stort ...

About the Author

Zinèt Oosthuizen

Zinèt Oosthuizen

Zinèt Oosthuizen is ’n finansiële bestuurder wanneer sy nie skryf nie. Sy geniet dit om gereeld met liefdesverhale weg te breek van die gejaag van die syferwêreld.

Read more

More titles by this author