Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Science Fiction & Fantasy, Adult
ISBN: 9780639604961
Published: May 2020
Imprint: Wenkbrou
Page Extent: 75
Format: e-Book
RRP 55.00

Agter grendels

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Emmanuel sal altyd haar kryptonite wees. Hy was eens haar beste vriend, maar hulle het uitmekaargedryf ná ’n insident in Stellenbosch. Nou herken Natasja nie die Emmanuel wat ’n bekende fotograaf in New York is nie. Sy herken nie die man wat sy bed met die een model na die ander deel nie.

Wanneer Emmanuel by sy suster, Natasja se huismaat, in Suid-Afrika kom kuier, gryp die noodlot en Covid-19 in: hy en Natasja moet vir ’n maand lank onder dieselfde dak leef. Hulle kan nie langer die verlede en die aantrekkingskrag tussen hulle ignoreer nie. Kan ’n verkeerde besluit in die verlede oorkom word?

Haar ekskêrel sal enigiets doen om haar terug te wen, maar Natasja het haar hart agter slot en grendel geplaas. Sal Emmanuel haar hart kan oopsluit? Net die tyd...

About the Author

Erla-Mari Diedericks

Erla-Mari Diedericks

Erla-Mari Diedericks is ’n skrywer en joernalis met verskeie boeke op haar kerfstok. Sy skryf ’n gereelde rubriek vir Netwerk24 wat die manlike geslag dikwels ontstig.

Read more

More titles by this author

×