Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776359974
Published: February 2023
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Die kontrak

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Kort nadat haar verloofde haar met haar vrouebaas verkul het, ontmoet Marike die egnimatiese Brett. Brett is aantreklik, skatryk, en ’n beroemde draaiboekskrywer. Daar is net een probleem: Sy is met ’n kontrak aan hom verbind, een wat dit duidelik stel dat sy nie op hom verlief mag raak nie, maar dat sy mildelik vergoed sal word om sy minnares en muse te word. Hoe moeilik kan dit tog wees? Veral noudat sy besluit het om mans vir altyd af te sweer, en wild, wragtig en onafhanklik in die oomblik te leef. Maar die hart sluit sy eie kontrakte, ongeag wat die verstand vir haar voorsê. Soos Marike en Brett meer tyd saam deurbring, vat vonke tussen hulle vlam in passievolle oomblikke. Hul verhouding is ongekompliseerd, totdat hulle terugkeer van ’n stomende vakansie in...

About the Author

Erla-Mari Diedericks

Erla-Mari Diedericks

Erla-Mari Diedericks is ’n skrywer en joernalis met verskeie boeke op haar kerfstok. Sy skryf ’n gereelde rubriek vir Netwerk24 wat die manlike geslag dikwels ontstig.

Read more

More titles by this author

×