Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Romance, Adult
ISBN: 9781779875846
Published: July 2025
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Die reünie

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Andrea is min lus vir haar skoolreünie, tot sy hoor Stiaan Smith gaan beslis daar wees. Hy het haar hart gebreek toe hy haar ná universiteit vir ’n ander vrou gelos het. Die saak is uitgemaak: Sy gaan Kaap toe vlieg vir die reünie. Daar gaan sy Stiaan se hart uit sy borskas pluk, dit braai en afsluk saam met ’n goeie glas rooiwyn. Dit is nou wel jammer sy het nie ’n metgesel nie, maar nou ja. Die noodlot het egter ander planne.

About the Author

Erla-Mari Diedericks

Erla-Mari Diedericks

Erla-Mari Diedericks is ’n skrywer en joernalis met verskeie boeke op haar kerfstok. Sy skryf ’n gereelde rubriek vir Netwerk24 wat die manlike geslag dikwels ontstig.

Read more

More titles by this author

×