Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781779875471
Published: July 2024
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Die lys

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Hy sug. ‘Weet jy wat dink ek? Ek dink jy moenie so hard dink en worrie oor wat Christa sê nie, en ek dink nie jy moet verliefraak van jou lysie afhaal nie.’Sy wikkel haar net daar uit sy omhelsing los. ‘Wie sê dis op my lysie!’‘O, ek wéét dis op jou lysie.’ Hy glimlag en dan trek hy haar weer terug in sy arms, sy arm om haar middellyf; sy bene onmiddellik weer die ene seekat oor hare. ‘Toe, hou nou op worrie oor nonsens. Slaap. Jy gaan jou energie moreoggend nodig kry as jy wakkerword.’ Met dié druk hy sy lyf teenaan hare. Gits. Sekere dele van sy lyf is nie heeltemal so aan die slaap as wat hy dalk dink nie.‘Hmmm’ grom hy in haar nek as hy ook sy lyf se reaksie voel. ‘Jy gaan dalk jou energie in die middel van die nag al benodig as ek sake so...

About the Author

Erla-Mari Diedericks

Erla-Mari Diedericks

Erla-Mari Diedericks is ’n skrywer en joernalis met verskeie boeke op haar kerfstok. Sy skryf ’n gereelde rubriek vir Netwerk24 wat die manlike geslag dikwels ontstig.

Read more

More titles by this author

×