FISH PESCADO is op sy branderplank. Hy’s lenig en blond – nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak.
‘Hei, Fish! ’n Oulike chickie soek na jou,’ beduie ’n mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn – snags speel sy poker, bedags is sy prokureur. Sy’s slim, skerp, liefl ik. Die beste ding wat al ooit met hom gebeur het. En sy’t ’n joppie vir hom: vind die moorddadige bliksem wat ’n toeskouer uitgehaal het tydens ’n onwettige motorwedren.
As dit maar net so maklik was. Ding is, dié moorddadige bliksem het vriende in hoë plekke. Hoog op, selfs tot by die polisiekommissaris, ’n man met ’n smerige verlede. ’n Verlede wat strek tot by die moordbendes en...
Agents of the State is Mike Nicol’s twentieth book. He has written novels, works of non-fiction, and poetry. His thrillers are published in the UK and the USA, and have been translated into Afrikaans, Dutch, French, and German. his Revenge Trilogy featured in the KrimiZeit top 10 list in Germany, as did Of Cops & Robbers and Power Play, while Payback was shortlisted for the VN Thriller of the Year award in Holland and the Prix SCNF Du Polar 2016 in France. He lives in Cape Town.
Read more