Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children's Non-Fiction, Klaskameraad, Local Non-Fiction, Afrikaans, Young Adult
ISBN: 9780799359084
Published: September 2012
Page Extent:
Format: e-Book
RRP 170.00

Glam-divas 2

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Wat gaan ek doen? My maag maak ’n groot draai. Ek is nie ’n natural born lady nie. Die laaste keer toe ek hoëhakskoene gedra het, het dit kort duskant ’n ramp geëindig. En my pa is ’n taxibestuurder, nie ’n miljoenêr met ’n miniatuur-paleis vir ’n huis nie. Hlomla Khuni se pa is ’n bekende sokkerspeler en sy ma is ’n beroemde aktrise. So, hoe op aarde het dit gebeur dat hy my date vir die Meidans is?

Didi, Lienka en Talia is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Saam is hulle die Glam-divas, ’n funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee.

Toe Didi voorspel dat die tweede kwartaal vervelig gaan wees, het sy geen benul hoeveel drama die komende Meidans gaan oplewer nie. Wat is Hlomla Khuni se storie?...

About the Author

Solet Scheeres

Solet Scheeres

Solet Scheeres is a middle school teacher in Drunen, The Netherlands, where she also lives with her family. She is mainly a writer of children's and young adult fiction in Afrikaans. Her well-loved book, The Lion Tamer's Assistant, was translated in 2017. Solet has also published a manual, Jou kind en verlies, helping parents and teachers to assist children when they experience loss.

Read more

More titles by this author

×