Daar is iets aan die gang in ons huis en ek wens ek het geweet wat dit is. My pa en ma sluip nou al die hele vakansie hier rond soos twee stout kinders wat iets vreeslik aangevang het. Elke keer as hulle so skuldig na my kant toe kyk, voel ek hoe die spanning opbou.
Lienka, Didi en Talia is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Saam is hulle die Glam-divas, ’n funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee.
Daarom gryp hulle die kans aan toe iemand hulle vir ’n groot ontwerpkompetisie inskryf. Didi is oortuig hulle African Unicorn-ontwerpe gaan die beoordelaars se voete onder hulle uitslaan.
Maar intussen is Lienka se lewe besig om erg ingewikkeld te word. Haar sestiende verjaardag is om die draai, maar sy sien...
Solet Scheeres is a middle school teacher in Drunen, The Netherlands, where she also lives with her family. She is mainly a writer of children's and young adult fiction in Afrikaans. Her well-loved book, The Lion Tamer's Assistant, was translated in 2017. Solet has also published a manual, Jou kind en verlies, helping parents and teachers to assist children when they experience loss.
Read more