Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Crime & Thrillers, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781415211199
Published: January 2023
Imprint: Umuzi
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 255.00

Lokval

Formats & Editions

About the book

Nicci de Wee hou haar lyf deesdae privaat speurder. Maar wat as sy ’n kans kry om die skurke wat Tom en Aynaz se dood veroorsaak het, aan die pen te laat ry? Wat as sy ’n internasionale sindikaat wat roof, verkrag en moor vir wins, kan vernietig?

G’n wonder sy gaan tydelik terug polisie toe nie. Natuurlik betrek sy Blackie, Henk en Stella ook, maar dis nie sonder komplikasies nie. Haar span is dieper geraak deur die verlies van hul kollegas as wat hulle self besef.

Boonop kom die skerpskutter terug wat hulle voorheen gehelp het. Maar is hulle vriend of vyand? Hoekom word die name van mense, onmiskenbaar op ’n moordlys, so meedoënloos afgetik deur iemand met ’n koel kop en peperduur smaak in whisky?

Vir Nicci voel dit of die roesagtige reuk...

About the Author

Bettina Wyngaard

Bettina Wyngaard

Bettina Wyngaard is die skrywer van Troos vir die gebrokenes (Jan Rabie-Rapport-prys wenner), Grietjie se loutering, en die misdaadromans Vuilspel, Slaafs, Jagter en Lokval. Sy het in die regte aan Universiteit Stellenbosch studeer, waarna sy vir baie
jare as prokureur gewerk het. Bettina woon in die Overberg.

Read more

More titles by this author

×