Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Children, Children's Fiction, LAPA Kinder & Jeug, Local Fiction, Teen, Kinder & Jeug
ISBN: 9780799380521
Published: July 2016
Page Extent: 220
Format: PDF
RRP 255.00

Studiegids: Sweef en ander verhale

Formats & Editions

Product Image
PDF
About the book

Al die verhale in Sweef het een ding gemeen – dit is spesifiek gefokus op tieners en hul belewenis van die wêreld. Daar is stories wat jou sal laat dink en droom, stories wat jou sal laat ril en raai, en bowenal stories wat jou sal laat… sweef.

About the Author

Marieta Nel

Marieta Nel

Marieta Nel, ’n voormalige onderwyseres, is ’n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding op skoolvlak. Sy het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf en is die medesamesteller van die gewilde kortverhaalbundels Sweef, Skreeu en Die Perfekte Brander.

Read more
Adinda Vermaak

Adinda Vermaak

Na 'n loopbaan as hoërskoolonderwyser is Adinda Vermaak 'n vakadviseur vir Afrikaans in die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Behalwe haar vernuf in Afrikaans, het sy ook 'n belangstelling in geskiedenis waarin sy 'n meestersgraad verwerf het. Sy is die skrywer en medeskrywer van vele opvoedkundige boeke. Verder is sy die aanbieder van verskeie landswye werkswinkels oor redenaarsvaardighede, kreatiewe skryfwerk en hoe om hoërskoolleerders met leesprobleme te ondersteun.

Read more

More titles by this author

×