Penguin Random House South Africa

Adinda Vermaak

Adinda Vermaak

Na ‘n loopbaan as hoërskoolonderwyser is Adinda Vermaak ‘n vakadviseur vir Afrikaans in die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Behalwe haar vernuf in Afrikaans, het sy ook ‘n belangstelling in geskiedenis waarin sy ‘n meestersgraad verwerf het. Sy is die skrywer en medeskrywer van vele opvoedkundige boeke. Verder is sy die aanbieder van verskeie landswye werkswinkels oor redenaarsvaardighede, kreatiewe skryfwerk en hoe om hoërskoolleerders met leesprobleme te ondersteun.

Titles By this Author​

×