Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Crime & Thrillers, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780639607078
Published: May 2021
Imprint: Wenkbrou
Page Extent: 260
Format: Paperback
RRP 290.00

Dominique

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Dominique is ’n kunstenares en ’n hoogsbetaalde gesellin wat spesialiseer in seksfetisjes. Martin is ’n sielkundige wat bekruipers navors. Hul paaie kruis wanneer Dominique by Martin om hulp aanklop omdat sy agtervolg word. Hulle mag so uiteenlopend wees soos nag en dag, maar albei word geteister deur donker geheime. Martin het syfers nodig om sy angstigheid te beheer, Dominique die vertroosting van haar sekswerk-persona, Courtesan. Soos Dominique en Martin deur haar lys van klante werk om Die Bekruiper te ontbloot, word die bedreiging al hoe erger. En die tyd al hoe minder. Die boek bied ’n ontnugterende perspektief op die seksindustrie - seks word nie verromantiseer nie en die vraag word gevra: Wat is normaal? Die skrywer het baie navorsing gedoen oor bekruipers,...

About the Author

Erla-Mari Diedericks

Erla-Mari Diedericks

Erla-Mari Diedericks is ’n skrywer en joernalis met verskeie boeke op haar kerfstok. Sy skryf ’n gereelde rubriek vir Netwerk24 wat die manlike geslag dikwels ontstig.

Read more

More titles by this author

×