Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780639605838
Published: January 2021
Imprint: Romanza
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 90.00

Anna se man

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Sy gaan alles doen om sy hart te wen Anna se eerste dag by haar nuwe werk is ’n ramp. Sy beland in die swembad en haar redder is niemand anders as die man wat haar verwerp het nie. Die man wat sy mislei en verneder het. Haar tweelingsuster se eks, Derick. Twee jaar gelede het sy en Hannah plekke geruil. Goed, dit was nie die slimste plan nie, maar sy het nie beplan om hopeloos verlief te raak nie. Sy het ook nie beplan om sy hart te breek nie. Die pad na vergifnis en versoening is moeilik, maar sy is vasbeslote om hom te oortuig dat sy hom liefhet en dat hy die man vir haar is.

About the Author

Ciska Olivier

Ciska Olivier

Ciska Olivier is 'n plaaskind van Namibië wat in haar eie wêreld van lees en skryf geleef het totdat sy haar eie storieboekheld ontmoet het. Hy het haar hart soos 'n ware heer van ouds oorwin en hulle is in 2014 getroud. Hulle is lief vir kampeer, visvang en om nuwe plekke te ontdek. Dis op hulle omswer­winge waar Ciska dikwels inspirasie kry vir nuwe verhale en tuismaak sy dan tyd om ook vir haar karakters 'n rosige toekoms te skep.

Read more

More titles by this author

×