Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780639600284
Published: July 2020
Imprint: Romanza
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 90.00

Dubbel die Moeilikheid

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Die oomblik toe Hannah vir Tony ontmoet weet sy hier kom moeilikheid. Hy leer haar egter as Anna ken en sy kan nie anders as om die geheim versigtig te bewaar nie.

About the Author

Ciska Olivier

Ciska Olivier

Ciska Olivier is 'n plaaskind van Namibië wat in haar eie wêreld van lees en skryf geleef het totdat sy haar eie storieboekheld ontmoet het. Hy het haar hart soos 'n ware heer van ouds oorwin en hulle is in 2014 getroud. Hulle is lief vir kampeer, visvang en om nuwe plekke te ontdek. Dis op hulle omswer­winge waar Ciska dikwels inspirasie kry vir nuwe verhale en tuismaak sy dan tyd om ook vir haar karakters 'n rosige toekoms te skep.

Read more

More titles by this author