Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Romance, Adult, New Releases
ISBN: 9781779875914
Published: September 2025
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Om ’n hart te tem

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Dis twaalf jaar vandat Anika se pa afgedank is en hulle gesin van die Grahams se plaas af weggejaag is. Sy is seker die man wat haar as perdetemmer aangestel het besef nie wie sy is nie, en dit is goed. Sy is terug vir vergelding. Dis tyd dat die hoogmoedige Grahams besef hulle is nie beter as enigiemand anders nie. Veral die oudste seun, Ian. As sy hom tot ’n val kan bring, kan sy weer begin dink aan drome droom oor haar eie toekoms. Maar die lewe loop soms onbeplande draaie ...

About the Author

Ciska Olivier

Ciska Olivier

Ciska Olivier is 'n plaaskind van Namibië wat in haar eie wêreld van lees en skryf geleef het totdat sy haar eie storieboekheld ontmoet het. Hy het haar hart soos 'n ware heer van ouds oorwin en hulle is in 2014 getroud. Hulle is lief vir kampeer, visvang en om nuwe plekke te ontdek. Dis op hulle omswer­winge waar Ciska dikwels inspirasie kry vir nuwe verhale en tuismaak sy dan tyd om ook vir haar karakters 'n rosige toekoms te skep.

Read more

More titles by this author

×