Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776358618
Published: January 2023
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Boeretroos vir die hart

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Ná die Napoleontiese oorloë word die Williamsgesin gedwing om na die Kaapkolonie te emigreer. Maar die gesig wat hulle in Algoabaai begroet, is allesbehalwe die rooskleurige prentjie wat in Engeland vir hulle geskets is. Rasmus Erasmus is een van die boere wat die immigrante moet help om by hul plase uit te kom. Hy is ook hul buurman en die eerste man wat daarin slaag om Emma se hart vinniger te laat klop. Dit verwar haar, want sy het geen begeerte om te trou nie. Boonop voel Rasmus dieselfde ná ’n liefdesteleurstelling en maak dit duidelik dat hy nie in ’n verhouding met Emma belangstel nie.

About the Author

Lizelle von Wielligh

Lizelle von Wielligh

Lizelle von Wielligh is op haar gelukkigste in die natuur. Sy het ’n graad in rekeningkunde, maar haar passie is om liefdesverhale te skryf. Deur karakters te skep, kry sy die kans om in ander se skoene te staan. Dit het haar geleer om deernis met haar medemens te hê.

Read more

More titles by this author

×