Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781779875266
Published: September 2024
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Lentelag

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Die vonke spat toe Christie Grey haar pa se nuwe voorman, Brand, ontmoet. Wie is hy om haar sommer so af te keur? Die ergste is dat haar kêrel, Paul, haar hart nie naastenby so wild laat klop nie. Brand raak teen sy sin betrokke by Christie se fotografie. Die aantrekkingskrag tussen hulle laat Christie twyfel oor haar verlowing aan Paul. Maar Brand se korttermynplanne sluit nie ’n vrou in nie. Boonop is hy ‘n man wat by sy standpunte hou. Is Christie die een wat hom van plan sal laat verander?

About the Author

Lizelle von Wielligh

Lizelle von Wielligh

Lizelle von Wielligh is op haar gelukkigste in die natuur. Sy het ’n graad in rekeningkunde, maar haar passie is om liefdesverhale te skryf. Deur karakters te skep, kry sy die kans om in ander se skoene te staan. Dit het haar geleer om deernis met haar medemens te hê.

Read more

More titles by this author

×