Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776358854
Published: March 2023
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Hart van papier

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Tien jaar gelede in ’n kroeg in New York, het twee jong mans ’n muntstuk gegooi om tussen twee meisies te besluit. John het die stert en die brunette gekry, terwyl sy beste vriend die pragtige blondine, Kate, gewen het. Maar dit was Kate wat John se hart gesteel het, ten spyte daarvan dat sy met sy vriend getrou het. Na haar mislukte huwelik, koop Kate die tweedehandse boekwinkel op ’n klein dorpie in die hoop om New York se stof finaal van haar voete af te skud. Dit vat egter een kersfees terug in die groot stad om dinge weer omver te gooi en ʼn spul ongewensde emosies oop te krap. John besluit om ’n einde aan jare se marteling te maak deur Kate op Ridgeway te gaan sien. Wat hy egter nie besef toe hy vir die eerste keer by Next Chapter instap nie, is dat dit net die...

About the Author

Didi Potgieter

Didi Potgieter

No biography available for this author.

More titles by this author

×