Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780639605180
Published: September 2020
Imprint: Romanza
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 90.00

Liefde vir ’n dromer

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Petri is ’n bofbalspeler in New York en Katryn is ’n plaasmeisie wat haar pa se besigheid aan die ander kant van die wêreld bestuur. Hulle het wel een ding in gemeen: Hulle albei moet in Pretoria wees vir die lees van Petrus Theron se testament. Petri erf aandele in Petrus se besigheid en Katryn is woedend oor haar stiefpa se halsoorkop besluit. Hy is boonop onmoontlik sexy, hardkoppig en so ryk soos Midas. Katryn, wat moes hard werk vir alles wat sy het, gaan nie toelaat dat enigiemand haar droom kom steel nie. Al soen hy hóé lekker! Hy moet vir drie maande by die besigheid betrokke wees voor Katryn sy aandele kan koop, maar sy besef gou dat sy Petri heeltemal verkeerd opgesom het, en dat sy nie haar droom hoef prys te gee om plek te maak vir ’n nuwe een nie …

About the Author

Didi Potgieter

Didi Potgieter

No biography available for this author.

More titles by this author

×