Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780639605876
Published: February 2021
Imprint: Romanza
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 90.00

Hart van Ys

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Net hy kan haar hart warm maak. Emily Williams is die ruggraat van die Steely Sisters. Koel, professioneel en nooit emosioneel nie. Sy het wel een swak plek: Louis Smith, haar hoërskoolliefde en die eienaar van ’n kroeg in haar tuisdorp. Die nuwe jaar begin nie goed vir Emily nie. Haar halfbroer en beste vriendin raak verloof en sy moet help troue reël terwyl hulle aan hul nuwe album werk, daar is ’n pragtige vrou van New York aan Louis se sy en haar ma is op die punt om ʼn smerige biegboek oor Emily se verlede te publiseer. Louis het sy eie probleme, maar die grootste een is dat hy steeds hopeloos verlief op Emily-die-ysprinses is.

About the Author

Didi Potgieter

Didi Potgieter

No biography available for this author.

More titles by this author