Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776359998
Published: July 2023
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 94.00

Plus een

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Lindi en Jaco is beste vriende. Jaco se sexy broer, Jan-Adriaan Theron, is egter van die opinie dat sy ‘n fortuinsoeker is wat sy broer om die bos probeer lei. Na Jan-Adriaan haar ‘n bevordering kos en haar dan boonop soen dat sy sterre sien, wil Lindi nóg minder met haar beste vriend se ouer broer te doen hê.
Wanneer Jaco ‘n besering opdoen, staan Jan-Adriaan in as Lindi se plus een vir haar sussie se troue in Namibië. Sy weet nie hoe sy haar ouers gaan laat glo sy hou van die man wat ‘n doring in haar vlees is nie. Die vonke spat behoorlik tussen hulle en Lindi val baie harder vir Jan-Adriaan as wat sy verwag.
Ongelukkig dink hy steeds sy is ‘n gewetenlose fortuinsoeker, veral omdat sy met oorgawe op sy liefkosings reageer die oomblik toe Jaco uit die...

About the Author

Didi Potgieter

Didi Potgieter

No biography available for this author.

More titles by this author

×