Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children's Non-Fiction, Klaskameraad, Local Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781776354894
Published: August 2022
Page Extent: 176
Format: e-Book
RRP 255.00

Jou kind en verlies

Formats & Editions

About the book

’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel. Selfs as ’n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog ’n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou. Die dood van hetsy ’n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem nie. Ook as ouers skei, verander ’n kind se lewe dramaties en kan sy nét sulke heftige emosies beleef soos wanneer iemand sterf. Kinders is veerkragtig en kan met hulp weer hul lewens voortsit. Dié boek bevat wenke, idees en ’n leesgids vir ouers, onderwysers, familie en vriende van kinders van alle ouderdomme. Die aktiwiteite in die boek help om spelenderwys ’n ruimte vir heling vir kinders te skep. Die pragmatiese en...

About the Author

Solet Scheeres

Solet Scheeres

Solet Scheeres is a middle school teacher in Drunen, The Netherlands, where she also lives with her family. She is mainly a writer of children's and young adult fiction in Afrikaans. Her well-loved book, The Lion Tamer's Assistant, was translated in 2017. Solet has also published a manual, Jou kind en verlies, helping parents and teachers to assist children when they experience loss.

Read more

More titles by this author

×