Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children's Non-Fiction, Local Non-Fiction, Teen, Afrikaans
ISBN: 9780639609997
Published: November 2021
Page Extent: 144
Format: e-Book
RRP 185.00

Vrae en feite vir feitevrate

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water! Het jy al gewonder hoekom wit renosters nie wit is nie? Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap? En het jy al gewonder wat die oplossing vir gebottelde water is? Met 27 hoofstukke wat feite oor diere, die natuur en die liggaam bevat, sal jy vir ure aan hierdie boek kan lees. Bonusinhoud: Die boek bevat ’n paar nuttige lysies met wenke wat jy by die skool kan gebruik, soos hoe om vir onvoorbereide toesprake voor te berei.

About the Author

Adinda Vermaak

Adinda Vermaak

Na 'n loopbaan as hoërskoolonderwyser is Adinda Vermaak 'n vakadviseur vir Afrikaans in die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Behalwe haar vernuf in Afrikaans, het sy ook 'n belangstelling in geskiedenis waarin sy 'n meestersgraad verwerf het. Sy is die skrywer en medeskrywer van vele opvoedkundige boeke. Verder is sy die aanbieder van verskeie landswye werkswinkels oor redenaarsvaardighede, kreatiewe skryfwerk en hoe om hoërskoolleerders met leesprobleme te ondersteun.

Read more

More titles by this author