Search for your favourite author or book

Calvyn van Niekerk

About 
Calvyn van Niekerk was onder meer skrywer van honderde tydskrifverhale onder vyf skuilname, verhaleredakteur van  Die Brandwag  en  Ster  en redakteur van  Keur.  Hy is ook die skrywer van die romans  ’n Tyd van toorn  en  Die derde graf,  die jeugverhale  Die held van Wagenpoort  en  Koning Kalahari,  ’n aantal radiovervolgverhale en twee TV-reekse. Hy woon in Durban.

Titles by this author

Wanneer ʼn dossier uit ’n polisiekantoor verdwyn en onverklaarbaar tot ’n...
Wanneer ʼn dossier uit ’n polisiekantoor verdwyn en onverklaarbaar tot ’n...