South African Trade Publisher of the Year 2016, 2017 & 2019

Search for your favourite author or book


 
For all official information and updates regarding COVID-19, visit the South African Department of Health's website at www.sacoronavirus.co.za
 

Book Club

If you love to read and belong to a book club then this is where you can discover our latest suggestions. In this section, we pick the perfect book club reads; those books we know will delight and enthrall anyone who’s passionate about reading.

Please click here to join our book club.

Featured Book
Elkeen het ’n heelal in hul mond. Keuses wat jou wentelbaan van uur tot uur bepaal.   Willemien is keelvol vir dik wees. En bang wees vir kaas en vir inkopies doen. Hoe kan mens so verwyderd van jouself wees dat jy van buite liederlik obees is, maar in jou kop sing jy vry en kaal op ’n krans? Sy wonder waar kom die rondomskrik van haar lyf vandaan terwyl sy en haar sus in die vretende hitte van die Richtersveld ’n kluis in ’n winkeltrollie sleep. Willemien is vasbeslote om dit oor ’n afgrond te boender.   Voor hul eindbestemming het die langpad se strepe Willemien soos ’n ritssluiter oopgetrek. Dit smaak haar daar is ’n heelal op haar tong. Vir eens moes sy haar sprokieskarakter opgee om haar ware self te wees én te wys. Sy het dekades laas haar lyf bewoon. Haar suster moes hoor van die verlede. Van hul aardige ouers wat banger was vir oorgewig as ’n grondeis. ’n Ma wat paniekaanvalle oor suiwel en...