South African Trade Publisher of the Year 2016, 2017 & 2019

Search for your favourite author or book

Carina Diedericks-Hugo

About 
Carina Diedericks-Hugo is die skrywer van die  Thomas@ -boeke, wat op kyknet as ’n televisiereeks uitgesaai is. Haar werk is vir die Sanlam- en die mer-prys benoem en het reeds ses atkv-toekennings ontvang. As sy nie skryf nie, werk sy as bemarkingsbestuurder van ’n wynlandgoed in Stellenbosch.

Titles by this author

Jare gelede het die beeldskone digter Anna Neethling finaal uit die uitgewer Malan Sinclair...
Jare gelede het die beeldskone digter Anna Neethling finaal uit die uitgewer Malan Sinclair...