Search for your favourite author or book

Christelle van Rooyen-Wessels

About 
Christelle van Rooyen-Wessels is op De Aar gebore en is tans die redakteur van een van die oudste gemeenskapskoerante in die land – die Stellalander. Sy woon in Vryburg in Noordwes. In 2004 ontvang sy die Sanlam Gemeenskapsperstoekenning vir Joernalis van die Jaar: Menslike Nuus. Adder is haar debuut.
 

Photograph credit: Andi van Aswegen.

Titles by this author

Meer as vyf jaar gelede het die gevaarlike David Francke uit aanhouding ontsnap en na...
Meer as vyf jaar gelede het die gevaarlike David Francke uit aanhouding ontsnap en na...
Hy kan eerlik sê kleintjies hou van hom. Dit laat hom altyd dink dat hy ’n goeie...