South African Trade Publisher of the Year 2016, 2017 & 2019

Search for your favourite author or book


 
For all official information and updates regarding COVID-19, visit the South African Department of Health's website at www.sacoronavirus.co.za
 

Kleinboer

About 
Kleinboer ontvang in 2004 die Jan Rabie Rapport-prys vir sy debuutwerk, Kontrei ,  en hierna volg Werfsonde . Hy is in 1956 op die Oos-Rand gebore en het in Kemptonpark grootgeword.
 
Na jare as rekenaarprogrammeerder en stelseladministrateur het hy taalversorging vir ’n landboutydskrif gedoen. Hy werk tans as subredakteur by ’n dagblad en woon in Yeoville.
 
Foto © Joanne Olivier

Titles by this author

Kleinboer woon steeds in rowwe Yeoville naby Johannesburg se middestad. Hy is verknog aan sy...