South African Trade Publisher of the Year 2016, 2017 & 2019

Search for your favourite author or book

SD Fourie

About 

SD Fourie is die skrywer van verskeie radiodramas, rubrieke, kortverhale en kontreiverhale. Haar debuutroman,  Die Lanternswaaier,  en sy opvolg,  Die dooies leef,  is beide op RSG voorgelees.  Die Lanternswaaier  is ook in Nederlands vertaal. Sy is ’n boorling van die Strandveld, die streek wat strek vanaf die mond van die Kleinrivier tot by die mond van die Breederivier.

Titles by this author

Dit was die meisiekind, Louisa, wat sy lewe red toe hy ná daardie verskriklike...
Dit was die meisiekind, Louisa, wat sy lewe red toe hy ná daardie verskriklike...