Search for your favourite author or book

’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika

ISBN 
9781775842293
Format 
Epub
Recommended Price 
R280.00
Published 
May 2015
About the book: 
Hierdie breedvoerige en omvattende gids tot die 151 inheemse slange in Suid-Afrika dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag. ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika  is nou in sy tweede uitgawe en is ten volle opgedateer om ten minste 11 nuut ontdekte en 30 her-klassifi seerde spesies en sub-spesies in te sluit. Nuwe inligting gebasseer op internasionale wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van die nuwe uitgawe:
  • Spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos.
  • Eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar.
  • ’n Aparte Kyk uit vir blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer.
  • Hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en dievoorkoming en behandeling van slangbyte vul die inligting aan.
Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Johan Marais is an entrepreneur, naturalist and photographer and has contributed significantly to reptile conservation over the past 35 years. He has authored several books, including the best-selling A Complete Guide to Snakes of Southern Africa, and runs the African Snakebite Institute. He spends most of his time lecturing on reptiles and teaching the public about snake awareness, including how to handle snakes safely.
 
Johan Marais is ’n entrepreneur, natuurkenner en fotograaf wat die afgelope 35 jaar aansienlik tot reptielbewaring bygedra het. Hy is die skrywer van verskeie boeke, waaronder die topverkoper, ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, en bestuur die Afrika Slangbytinstituut. Hy bestee die meeste van sy tyd aan toeligting oor reptiele en om slangbewustheid by die publiek te kweek, ook hoe om slange veilig te hanteer.

Others also viewed

’n Foonoproep uit Pollsmoor laat ’n navorser se lewe kantel. Só na aan hom was...
‘Can I drive the car?’ is a familiar refrain for most parents. But in dealing with this...
Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voëls in Suider-Afrika wat die meeste gesien...
Why has land reform been such a failure in South Africa? Will expropriation without compensation...