Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid 20: Pretploert

ISBN 
9780637008358
Format 
Epub
Recommended Price 
R170.00
Published 
November 2025
About the book: 
Greg Heffley verpes verrassings – veral op sy verjaardag. Maar hy sou hom nooitdie skokkende planne kon verbeel wat sy gesin hierdie jaar vir hom in gedagte hetnie.
 
Wanneer Greg se partytjieplanne begin uitrafel, hoop hy nog sy verjaardagwensword waar – ’n gesogte ruilkaart wat ’n fortuin werd is. Die probleem is dat hy nie aleen is wat daarvan droom nie. Die kanse is skraal dat hy dit gaan opraap.
 
Gaan Greg se verjaardagdrome waar word? Of gaan hy leer om versigtig te weeswaarvoor hy wens?
Other titles by this author 
Listing 

Others also viewed

Sean Davison, a professor of science at the University of the Western Cape, made headlines when he...
Since President Mugabe began his violent land-seizure programme in 2000, thousands of white...
Anyone who longs for a beloved grandmother’s famous milk tart or melkkos, or a great aunt...
East Africa comprises a varied range of habitats, which provide living space for more than 360...