Search for your favourite author or book

Die Fout by Ons Sterre

ISBN 
9781485900276
Format 
Epdf
Recommended Price 
R160.00
Published 
September 2016
About the book: 

Die oorspronklike Engelse roman – The Fault in Our Stars – is ’n internasionale blitsverkoper waarvan ook ’n baie suksesvolle rolprent gemaak is. Die bekende skrywer en kunstenaar, Tinus Horn, het die boek op ’n sensitiewe manier in Afrikaans vertaal as Die fout by ons sterre.

Ondanks die mediese wonderwerk wat gewasse laat krimp en vir haar ’n paar jaar koop, stuur Hazel se lewensverhaal op die einde af; haar diagnose het die inhoud van die laaste hoofstuk bepaal. Maar wanneer ’n uiters aantreklike omwenteling met die naam Augustus Waters by die kankerondersteuningsgroep vir kinders instap, word Hazel se storie van voor tot agter herskryf.

Rou, dapper, oneerbiedig en vol insig, Die fout by ons sterre  is tot dusver die bekroonde skrywer John Green se mees ondernemende en hartroerende roman, waarin hy die lagwekkende, asembenewende en tragiese aard van die lewe en liefde skitterend verken.

Other titles by this author 
Listing 

Others also viewed

Every fisherman has his personal selection of top angling fishes. Experienced angler Hennie Crous...
How did the leopard get his spots? Why do cats act as though they own the place? What does a...
Palgrave's Trees of Southern Africa  features new simplified keys based on leaf...
When Paul Morgan, a much-divorced recluse, meets a blonde and sensual fourteen-year-old girl on a...