Search for your favourite author or book

Die Selfsugtige Songololo

ISBN 
9781432309022
Format 
Epub
Recommended Price 
R55.00
Published 
May 2017
About the book: 
Songolôlo is ’n gulsige wurmpie wat gelukkig is in sy tuin maar weier om dit met enigiemand te deel. Om die waarheid te sê, hy is trots daarop dat hy geen vriende het nie. Dan, op ’n rampspoedige dag, besluit ’n honger arend hy sal ’n smaaklike happie uitmaak! Sal die ander tuinwesens Songolôlo na al sy gemeenheid wil red?
 
Jong lesers sal ingetrek word in die drama van hierdie verhaal van selfsug, goedhartigheid en deernis, aangevul deur verbeeldingryke en kleurryke illustrasies.
Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Vanessa Tedder is a former radio and television news journalist based in Durban.
 
After over a decade with the SABC and eTV she is now a full-time mom to a very busy little toddler and a baby.

Others also viewed

Southern Africa has a wealth of mammal fauna, and is home to about 530 species, including tiny...
Die tragedie wat op Valentynsdag 2013 Reeva Steenkamp se lewe kortgeknip en Oscar Pistorius se...
Gaan vind die skurk wat in meisies handel dryf. Dís agent Vicki Kahn se eerste missie,...