South African Trade Publisher of the Year 2016, 2017 & 2019

Search for your favourite author or book

Doodskoot

ISBN 
9781485903611
Format 
Epub
Recommended Price 
R175.00
Published 
August 2016
About the book: 
Dit gaan nag raak in die Swartland…
 
Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die land platloop. Daar is ’n aand, ’n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie.
 
Langs die pad naby Riebeek-Kasteel help hy vir Bernard Ackerman, ’n ryk sakeman, om in gietende reën sy motor se gebarste band om te ruil. 
 
Ackerman bied hom skuilplek aan, maar Paul besef gou die weelderige wynlandgoed Welverdiend is geen veilige hawe nie – sy tyd daar begin meer voel soos een van daardie ou swart-en-wit-rolprente waarin ’n dodelike jong vrou se kop vol planne op ’n vreeslike einde kan afstuur.
 
Doodskoot is ’n boek vol versoeking, geheime, oëverblindery en konfrontasie deur ’n veteraan van die spanningsverhaal in Afrikaans.
Listing 

Others also viewed

This illustrated alphabet book showcases African animals and other objects that local children...
We all know what enquiring minds young children have – particularly about the world around...
“You don’t notice your nose much, but when it changes direction, it does get your...