Search for your favourite author or book

e - Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika

ISBN 
9781775840473
Format 
Epub
Recommended Price 
R100.00
Published 
March 2013
About the book: 

Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto’s en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.

Other titles by this author 
Listing 
About the Author
Cliff Turk het al meer as 1000 lesings oor ’n verskeidenheid astronomiese onderwerpe gegee en het ook talle naglugwaarnemings aan allerlei groepe aangebied. Hy is ’n erelid van die Astronomiese Vereniging van Suider-Afrika en het voorheen as voorsitter (1986–1987), besigheidsbestuurder (1996–2009) en eretesourier (2003–2010) gedien. Hy is ook ’n lid van die Royal Astronomical Society in Londen, ’n lid van die British Astronomical Association en ’n erelid van die Hampshire Astronomical Group.

Others also viewed

This book distils just about everything relating to successful management practice into practical...
In Rusland aan die begin van die twintigste eeu vind twee priesters vertroosting in mekaar se arms...
Sasol First Field Guide to Spiders & Scorpions of Southern Africa  provides...
The New Manager  was voted one of the top six business books for 2016 by Ian Mann!...