Search for your favourite author or book

Decima (Afrikaans)

ISBN 
9781415210017
Format 
Paperback
Recommended Price 
R300.00
Published 
June 2023
About the book: 
In die Oos-Kaapse veld maak ’n skrywer haar in sy verbeelding staan: Vir Decima – ’n formidabele swartrenosterkoei. Haar dogter, Tandeka, is dragtig, en die handvol renosters sien uit na die kalf se koms in die lente. Maar vir Decima is daar vrees wat met elke volmaan in haar opwel. Sy kan steeds die gebeure onthou wat haar baie seisoene vantevore wees gelaat het.
 
Al werkend aan Decima se verhaal, is Eben. Hy vra: Hoe skryf mens oor hierdie dier as gevoelvolle wese? Deel van die storie is die verskillende karakters wat ’n impak op die lot van die renosters het: stropers, hul kliënte, beoefenaars van tradisionele medisyne, ook die bewaarders. En tussendeur is daar Eben se brose ma wat in die land agtergebly het. Soos hy sy weg vind deur die bladsye van sy manuskrip, is dit die stem van Decima wat die suiwerste in sy gedagtes klink.
 
Eben Venter se boek kombineer outofiksie, fabel, ’n speurverhaal en die wetenskap, en is ’n dringende pleidooi vir die bewaring van een van die wêreld se megaherbivore.  Decima  is ’n elegiese werk vir baie stemme waarin die skrywer die aard van verlies in sy vele gestaltes besing en besweer.
 
 
Other titles by this author 
About the Author
Eben Venter’s seven critically acclaimed novels include My Beautiful DeathTrencherman,  and Wolf, Wolf.  He is also the author of two books of short stories and a collection of columns, and his work can be read in Afrikaans, English, Dutch and German. Raised on a sheep farm in the Eastern Cape, he migrated to Australia in 1986. Over the years he has won numerous awards for his work, including the prominent KykNet-Rapport Prize. Green as the Sky is Blue  was written in partial fulfilment of a PhD in Creative Writing at the University of Queensland.

Others also viewed

Maggie Atwood and Becky McCabe - mother and daughter, both champion riders - vowed to never, ever...
Could you be the Branson of business, the Clarkson of cars or the Schwarzenegger of bodybuilding...
Of all the animal groups, none looms larger in the imagination than the carnivores. Adapted for...
Originally published in 1994, A Field Guide to Tracks and Signs of Southern and East African...