Search for your favourite author or book

Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika

ISBN 
9781775844808
Format 
Paperback
Recommended Price 
R120.00
Published 
May 2016
About the book: 

Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die bome van die subkontinent. Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene bome in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle groei, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe.

Listing 

Others also viewed

For kids, by kids! with a little help from Ms Sibalicious! Let’s Cook is jam-packed with...
Herman Lategan word wyd gerespekteer as joernalis, en is beide berug én beroemd vir sy...
In hierdie boek kyk Jean Oosthuizen krities na die NG Kerk se geskiedenis sedert Jan van Riebeeck...
Die vyfde uitgawe van Sasol Voëls van Suider-Afrika  is tans volledig bygewerk...