ISBN 
    9781770229686
      Format 
    Paperback
      Recommended Price 
    R190.00
      Published 
    August 2015
      About the book: 
    
	Goeiemôre, mnr. Mandela word uitgegee deur Penguin Suid-Afrika. Die Engelse uitgawe, Good Morning, Mr Mandela, word wêreldwyd deur Penguin Books Verenigde Koninkryk uitgegee en in Suid-Afrika versprei. Dit is die uitsonderlike verhaal van ’n jong vrou wie se lewe en alles waarin sy geglo het, omgeswaai is deur die grootste staatsman van ons tyd.
	Zelda la Grange het grootgeword as ’n ondersteuner van die reëls wat wit en swart skei. En tog sou sy een van die mense word op wie Nelson Mandela die swaarste steun in die vervulling van sy lewenstaak. Sy deel nou sy inspirerende gawes aan haar met die wêreld.
	Die Britse uitgewer van die boek, Helen Conford, vind die boek deurstraal van eerlikheid en liefde, en meen dat dit ’n mens sal aanraak met die wete dat elkeen van 
Listing 
    








