South African Trade Publisher of the Year 2016, 2017 & 2019

Search for your favourite author or book

Jock Van Die Bosveld

ISBN 
9780143528913
Format 
Epub
Recommended Price 
R65.00
Published 
September 2012
About the book: 
"Dis nie die een wat ek wil he nie! Hierdie is dan die kleinste enetjie - die klein nikswerd in die werpsel! Ons het die beste en die dapperste hondjie nodig - die kampioen!" Jim se glimlag verdwyn en hy kyk fronsend na Fitz. "Moenie na sy grootte kyk nie! Dis hier binne!" se Jim, hy wys na sy borskas. "Dis sy hart wat saakmaak!" Dis die 1870's in Suid-Afrika - en goudkoors loop hoog. Van oraloor stroom delwers na die pragtige, maar harde land, waar fortuine gemaak en verloor kan word en daar om elke hoek en draai nuwe geleenthede wag ...maar waar gevare, skobbejakke en skelms ook hoogty vier! Dis hier waar Jock sy staal moet wys teen moeilikheid - mensmoeilikheid - en leer dat dit die hart van 'n kampioen verg om selfs in lewensgevaar 'n ware en getroue vriend te wees.