South African Trade Publisher of the Year 2016 & 2017

Search for your favourite author or book

Johan Stemmet Se Musiektrivia

ISBN 
9780143529194
Format 
Epub
Recommended Price 
R135.00
Published 
September 2012
About the book: 
Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou 'n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, Ge Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir elkeen met plaaslike en internasionale musiek oor die jare na almal se smaak. Het jy geweet: Eve Boswell sing in 1953 die Engelse weergawe van "Suikerbossie" by die Royal Command Performance en word deur prinses Margaret teruggeroep om die liedjie weer te sing. "Mamma, ek wil 'n man he" is destyds gesing deur die Belgiese sanger, Bobbejaan Schoepen. Hy is deur die Nazi's gearresteer toe hy tydens 'n optrede gesing het dat die meisie nie met 'n Duitse man wil trou nie omdat hy varkvleis eet. Koos du Plessis het in graad 10 probeer om sanglesse te neem, maar is deur sy onderwyseres afgeraai weens "'n gebrek aan vaardighede". Koos Kombuis se van homself "Skool was vir my baie boring, veral omdat ek myself al op drie leer lees het - van die agterkante van cereal-bokse af".
Other titles by this author 

Others also viewed

When her husband Amir abruptly leaves home, film editor Lucinda is left angry and puzzled. Where...
The Kruger National Park is one of the world’s leading stewards of biological diversity. Its...