Search for your favourite author or book

Sasol Eerste Veldgids tot Slange & Ander Reptiele van Suider-Afrika

ISBN 
9781775844013
Format 
Paperback
Recommended Price 
R130.00
Published 
November 2015
About the book: 
Sasol Eerste Veldgids tot Slange & Ander Reptiele van Suider-Afrika  bied aan die jong leser ’n fassinerende blik op die reptiele van die streek.
 
Met behulp van volkleur foto’s en verspreidings kaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die meer algemene reptielspesies in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en teelgewoontes.

Others also viewed

Handmade Gifts from the Kitchen  is a delightful gift in itself, as well as a beautiful...
This stunning depiction of geology in Namibia combines searingly beautiful photography with clear...
Besides being a world-famous game-viewing destination, the Kruger National Park is home to an...