Search for your favourite author or book

Vlam in die Sneeu: Die Liefdesbriewe van Andre P Brink en Ingrid Jonker

ISBN 
9781415209318
Format 
Trade Paperback
Recommended Price 
R400.00
Published 
May 2016
About the book: 
Op 29 April 1963 stuur die 29-jarige digter Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink. Sy bedank die 27-jarige skrywer vir blomme en ’n brief wat hy aan haar besorg het. In die meer as tweehonderd skrywes wat hierna tussen die twee volg, ontvou sekerlik die bekendste liefdesverhouding in die Afrikaanse literêre geskiedenis. Jonker se finale brief aan Brink is gedateer 18 April 1965 – drie maande voordat sy die see in loop by Drieankerbaai.
 
’n Halfeeu later word lesers se verbeelding steeds aangegryp deur die hartstog van dié teer, dikwels stormagtige verhouding.
 
In Desember 2014, drie maande voor sy dood, het André P. Brink die liefdesbriewe tussen hom en Ingrid Jonker vir publikasie aangebied. Die briewe is nog nooit voorheen gepubliseer nie en sluit onbekende persoonlike foto’s in.
 
Kliek hier om 'n  uittreksel te lees. 
 
 
'n Spesiale beperkte uitgawe van die publikasie Vlam in die sneeu: Die liefdesbriewe van André P. Brink en Ingrid Jonker is ook beskikbaar. Kliek hier om 'n bestelling te plaas. 
 
Besoek die amptelike webtuiste: www.flameinthesnow.co.za
Other titles by this author 

Others also viewed

Discover the Japanese secret to a long and happy life with the internationally bestselling guide to...
A compact guide featuring nearly 400 wild flowers of Kenya and northern Tanzania, grouped for...
Work. You’re doing it wrong.   Do you ever feel like you never get as much done as...
Celery juice is everywhere for a reason: because it's saving lives as it restores people'...