Search for your favourite author or book

Die Groot Boek met Dierestories

Lieflike skatkis met agt stories

Die GROOT Boek met Dierestories  is ’n lieflike skatkis met agt stories wat bekoorlike dierekarakters en pragtige illustrasies deur ’n verskeidenheid skrywers en illustreerders bevat. Elke storie het ’n hartverblydende boodskap en ouers / versorgers en kinders sal dit geniet om die stories saam te lees en gaan beslis ’n nuwe familie-gunsteling vind.
 

Kompetisie

Drie gelukkige wenners kan elkeen ‘n kopie van Die Groot Boek met Dierestories  wen. Voltooi die kompetisievorm voor 30 September 2017 om in te skryf.  Bepalings en voorwaardes geld

*Verpligte velde