Search for your favourite author or book

'n Wolf in skaapsklere

Afrikaanse idiome

Hierdie boek is ’n versameling Afrikaanse idiome deur die skepper van Idees vol vrees, Kobus Galloway. Dit bevat 150 idiome, elk geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent, asook ’n kort verklaring van elke idioom se betekenis. Verder is daar ’n lys met nóg honderde idiome en verklarings agter in die boek. Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind.
 

Wen 1 van 3 kopieë

Drie gelukkige wenners kan elkeen ‘n kopie van 'n Wolf in skaapsklere  wen. Voltooi die kompetisievorm voor 30 Junie 2017 om in te skryf.  Bepalings en voorwaardes geld

*Verpligte velde