Search for your favourite author or book

Wen ons gunsteling Afrikaanse kinderboeke

Kliek hier om deur ons kinderboek-katalogus te blaai.

Wen ons gunsteling Afrikaanse kinderboeke!

Vyf wenners sal elk 'n eksemplaar van die volgende kinderboeke ontvang: Bietjie Vir Bietjie, Dapper Klein Mol, Flippers Se Groot Tree, Ek Lief My Bersie, Diere ABC, Lulu Bell en die Verjaarsdagponie, Karatekas #1: Vriende & Verraad, Monstermaan #1: Wat Borrel in die Pot? en Dagboek Van 'n Wimp: In die Hondehok.

Die sluitingsdatum vir hierdie kompetisie is 5 Augustus 2015. Terme en Voorwaardes.

Vul jou besonderhede hier onder in om in te skryf vir hierdie kompetisie: